Leeskarretjies: Sigwoorde op die pad

Leeskarretjies: Sigwoorde op die pad

R 40.00
Sale price  R 40.00 Regular price 
Skip to product information
Leeskarretjies: Sigwoorde op die pad

Leeskarretjies: Sigwoorde op die pad

R 40.00
Sale price  R 40.00 Regular price 

Maak lees 'n avontuur! Met Leeskarretjies ry jou kind deur 'n pret-gevulde leeservaring terwyl hulle Afrikaanse sigwoorde een vir een bemeester. Elke kaart is 'n nuwe stop op die pad — perfek vir Graad 1 en 2 leerders. Hierdie hulpbron kan ook gebruik word vir intervensiegroepe. Daar is 47 kaarte in die bundel, asook karretjies wat op roomysstokkies geplak kan word. 

✅ Ideaal vir tuis- en klaskamergebruik
✅ Druk-en-gebruik formaat
✅ Ondersteun vroeë geletterdheid in Afrikaans
✅ Pret en leersaam in een

'n Digitale produk word gestuur — druk dit uit en begin vandag!

You may also like